Soms voel ons verlore en alleen en niemand kan ons help nie…
Dit is dan goed om te sien dat Dawid (‘n man na God se hart) ook sulke tye beleef het, maar hy (Dawid) het geweet dat as ‘n mens so verlore voel is daar net Een wat kan help:
U, o HERE Here, hanteer my goed om u Naam ontwil; omdat u goedertierenheid goed is, red my. Want ek is ellendig en behoeftig, en my hart is deurwond in my binneste. Ek gaan heen soos ‘n skaduwee as dit lank word; ek is afgeskud, my knieë is lam en my vlees is swak. Help my, HERE my God! Verlos my na u goedertierenheid…
(Psalms 109:21-27.)
Hey. Ek google ek voel verlore en kry dit! Dis awesome. Dankie as j dt ooit gaan lees. Ek het n boodskap gekry van iemand wat oor God drie enig praat en die verhouding wat ons moet he met hulle dis toe ek uitvind ek ken hulle nie het nie n verhoudimg nie en ek voel verlore! Wow dankie
LikeLike