Die van julle wat DVD’s wil bestel, kan dit sommer hier bestel!
Lees ook kommentare deur Rapport en Beeld!
Hier is ‘n paar fotos en opmerkings van die media…
Die grootste skare in dié beroemde sportstadion se bestaan…
Oud en jonk, mans, vroue en kinders het reeds van tienuur af by die hekke begin instroom… (Foto: Brendan Croft)
‘n Jesus-vlag wapper oor Loftus terwyl die skare hul hande in lof na bo strek. Daar was nie Bok-, Bulls- of ander rugbyvlae nie, maar vlae in verskillende kleure met die woord “Jesus” op. (Foto: Neels Jackson)
Duisende pare hande het die lug opgegaan en duisende liggame het saamgewieg terwyl Juanita du Plessis Lig jou hande na bo gesing het.
Angus Buchan het mense gevra om mekaar te vergewe en het veral ouer mense gevra om die verlede agter te laat.
Angus Buchan het die skare opgeroep “om te glo, hul sondes te bely, op te hou sondig en mekaar te vergewe”…
Loftus for jesus was one of the events that touch my hart ,that i need to change my life around. i GOD is Great and we as pepeole doen’t realy know were will we be tomorrow. so lets pray for angus that what he started will be blessed. God will bless us so that we must be a blessing for somebody else
LikeLike
Dit is net awesome gewees! Prys die Here! Ek wens ek kan my man daar kry!!
LikeLike