Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion


Youversion is ‘n “Web gebaseerde” program en internet toegang word benodig… tog kan meeste van hierdie Bybels ook afgelaai word en op jou selfoon gestoor word.

Volg die volgende stappe om die Afrikaanse weergawes van die Bybel op Youversion te installeer:

    • Maak die youversion program oop.

open_youversion

    • As die program klaar oop is kliek op “read” om die Bybel oop te maak.
  •  open_reader
    • As die Bybel klaar oop is sal die weergawe afkorting regs bo verskyn bv. ESV.
    • Kliek op die afkorting en ‘n nuwe bladsy maak oop – “Versions”.

click_bible_version

    • Kliek op “English” langs die opskrif “Language”.

click_language

    • Nuwe bladsy maak oop met meer taal keuses.
    • Kies Afrikaans.

click_language_2

    • Die Afrikaanse vertalings waarvan jy kan kies is nou sigbaar.

Download_versions

    • Kliek op “DOWNLOAD” aan die regter kant van die Bybel weergawe.
    • Die Bybel weergawe laai dan af en word op jou foon gestoor.
    • Nou kan jy die Bybel weergawe lees sonder om ‘n internetkonneksie te gebruik.

 

42 gedagtes oor “Installeer Afrikaanse Bybel weergawes op youversion”

  1. Gaan na play store en installeer Bible app van life.church. Maak die app oop en volg dan hierdie instruksies om die Afrikaanse Bybels af te laai.

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s