Die wyse man bou sy huis op die rots x 3
En die reën het neergeval
En die reën val neer en die vloed styg op x 3
Die dwase man bou sy huis op die sand x 3
En die reën het neergeval
En die reën val neer en die vloed styg op x 3
En die huis op die sand val plat