Dit borrel in my want ek is so bly,
Jesus het my lief.
Vir my’t Hy gesterf en gered van verderf
Ja, Jesus het my lief.
Dit borrel in my want ek is so bly,
Jesus maak my lewe vry.
Hy neem weg my sondeskuld,
dit borrel, dit borrel, dit borrel, dit borrel,
dit borrel, dit borrel in my, in my.
Dit borrel, dit borrel, dit borrel, dit borrel,
dit borrel, dit borrel in my.
Hallo Mariaan, ek weet ongelukkig nie waar om blad musiek te kry nie
LikeLike
Waar kan ek die bladmusiek kry van hierdie lied?
LikeLike