Jesus kan alles doen.


Jesus kan alles doen,
Alles doen, alles doen
Jesus kan alles doen.

Jesus kan alles doen,
Alles doen, alles doen
Jesus kan alles doen.

Hy’s die Alfa, die Omega
Die Begin en die Einde
Jesus kan alles doen, alles doen
Jesus kan alles doen.

Hy red en genees,
Vul ons met sy Gees
Jesus kan alles doen, alles doen
Jesus kan alles doen.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s