Ons land het baie gebed nodig waar families en vriende uitmekaar spat, verhoudings verbrokkel en selfsugtigheid ons harte kom vul. Dit is in eenheid dat ons mekaar opbou en ondersteun.
En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word. Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.
(Jakobus 5:15-16).
Kom ons bid vir mekaar.
Liefdevolle Hemelse Vader ek bid vanaand vir my familie Here U is die geneesheer genees asb. my familie van die kwale van hierdie siek wêreld.U Vadef het nie gekom vir die wat gesond is , maar vir siekes,blindes,dowes,kreupeles, maak asb gesond inJesusnaam Amen
LikeLike
L. Plaatjies
Dink aan jou en jou familie in my gebede.
LikeLike
Ek dra van nag v V, PLAATJIES EN M. PLAATJIES en hul hewulik, dnki v u gbede.
LikeLike
Here ek dra my familie op. maak ons heel wa ons gbroke s. Laat ons mekar lief kan wès in JESUS naam. My tweejis v wysheid, respek en liefde. V my finansies en wysheid om met hule lnger te kan wès. En lat al my drome kan waar word.AMEN…
LikeLike
Hallo Johanna,
Ons bid vir julle. Bid vir jou ma en ook jul verhouding. Ons bid ook vir jou werk situasie sodat jy alles daar met wysheid, rus en vrede sal kan hanteer.
LikeLike
ek vra vandag mede gelowiges se gebed vir my ma. Sy is erenstig siek . kan nie meer praat of loop. Bid ook asb vir die mense wat saam met my werk. geen span werk nie. almal vertrap, blameer mekaar. Bid asb dat ek Jesus se krag sal kry om ,soos hy , stil te bly in onregverdige situsies en dat ek altyd sal bly wees in die Here,.
LikeLike
Ek het myself verbind vir ‘n veertigdae van gebed vir die Karoo Mighty Men tot en met die Konferensie ek weet hier is van julle wat saam met my wil deel in gebed,
KMMC 40 Days of Prayer – Day 1
Welcome to the KMMC 40 Days of Prayer! Thank you once again for your willingness to be part of this absolutely indispensable part of KMMC 2015. I would encourage you to prayerfully set aside a certain amount of time each day and then faithfully and with a servant’s heart, stand in the gap on behalf of the many issues relating to KMMC, the most important of all being the many thousands of people who will attend this year.
Each day we
will provide a prayer focus area, and then specific prayer requests; but you are encouraged to always prayer under the leading of the Holy Spirit according to what He lays on your heart. In previous years we provided a list of the next 100 people registered so that we could pray for people specifically by name, but have felt this year to rather get more prayer requests from you, the intercessors, and focus in on these in prayer. So please start sending them through – just include their name and a sentence or two of the request.
As a starting point on Day One, we would like to focus on Thanksgiving and Gratitude today. The well known song that comes from Psalms says, “I will enter His gates with thanksgiving in my heart …” From Luke 17 we know the story of the one leper who returned to thank Jesus and was made whole, while the other nine were only healed of their leprosy. From Thessalonian’s we know that it is God’s will for us to give thanks in all circumstances, so let us express our gratitude to God today in some of the following areas:
* That by His grace we have come to know Him and walk in a relationship with Him.
* For the families He has placed us in – parents, siblings, spouses, children etc.
* For our friends and especially the spiritual families that we have.
* For our beloved country of South Africa that has such incredible people and that He has a plan and a purpose with.
* For Uncle Angus and his obedience in stepping out to “mentor the men” in 2003 and the incredible impact that had and still has on thousands of lives.
* For Karoo MMC and the thousands of lives that have been changed, and specifically for KMMC 2015 – let us thank Him for what He already has in mind!
Specific Prayer Requests:
* A number of wives have registered their husbands, ‘in faith.’ The Lord knows the desire of their hearts, so let’s pray that miracles will happen in order to get those husbands to make a decision to attend.
* Let us pray for Warren and all the guys in East London who will be meeting this evening to plan and strategise their efforts for KMMC 2015.
LikeLike
Here ek bring vandag my gesin, veral my seun na u en vra dat u nie sal ophou werk totdat dit wat u in ons wil kom vorm nie voltooi is nie. Help ons om nader na u te beweeg en werk in my seun se lewe dat hy nader na u sal beweeg. Ek bid vir genade oor ons en veral sy lewe in die moeilike tyd. Ek vra dat almal wat hierdie boodskap lees saam met my sal bid vir ‘n positiewe verandering in my seun. Ek loof u Here vir die wonderwerk wat u gaan doen vir die situasie waarin hy is. Ek bid vir almal met wie hy omgaan dat hy/hulle sal afsien van dit wat verkeerd in hulle/sy lewe is. Alle lof aan u Here dat u ons nooit aan ons eie lot oorlaat nie. Skenk ons genade o Heer in Jesus wonderlike naam. Help my bid asb!
Amen!
LikeLike
Ons bid saam met jou Nico!
LikeLike
Ek bid dat die Here my moet help om nie haatdraend te wees nie en my medemens te vergewe, maar ook om nie weg te skram van dit wat verkeerd is nie en gedurig op die uitkyk te wees vir maniere om geregtigheid te laat geskied.
LikeLiked by 1 person
Gebed is die lekkerste vorm van kommunikasie tot my Here, en die mees vervullenste. Sonder gebed sal ek wees soos n rivier sonder water en kan my nie indink sonder dit nie. Dankie Here dat U ons onvoorwaardelik liefhet, en dat U in U woord se dat U wil he dit moet met ons goedgaan. Dat ons voorspoed sal beleef en nie teespoed nie. Dankie dat ons alreeds voorspoedig is en dat U alreeds die oad vir ons gelyk gemaak het. Amen
LikeLiked by 1 person
Ernest.03/06/14 03.17
My sister Wilene die Here is my Herder ek voel ook so nou en daan maar as ek dink aan die Goedheid van my HERE waar ek vandan kom en waar ek nou is kan ek net dankie se.Ons sal met u intree met gebed.
LikeLike
Ek vrae vandag dat almal saam met my bid! My familie val uitmekaar agv onnodige stories, finansieel kom ek en my man net nie die mas op nie! Ek wil so graag he dat dinge moet reg loop, my gesin, my familie finansies en as familie saam bid, ek weet nie hoe om my man sover te kry nie! asb help my
LikeLike
Hallo Louiza,
Ons bid graag vir jou en jou familie. Ontvang hiermee die seën van ons hemelse Vader. Ons seën jou met die kennis van God se liefde en Sy teenwoordigheid, wees ook bemoedig en versterk met ‘n nuwe begeerte om jou alles (the good, bad and ugly) met jou Hemelse Vader te deel. Sodat jy ook sal kan aanhou bid vir jou man en seun.
Vader ons bring ook hierdie gesin na U toe en vra dat U hul sal genadig wees. Ons bid vir die korrekte werk en voorsiening van finansies vir Louiza se man en vra dat U haar man en seun sal aanhou roep en hul nader aan U sal bly trek. Dankie Vader dat ons ook vir hulle kan intree, in Jesus Naam. Amen
LikeLike
Hey
Dalk kan daar I gebed wees wat ook vir my (ons) sal werk..
Ek het moed opgegee, en lankal opgehou bid.
My man kort dringend werk! En bo alles die Here in sy lewe.
My jongste seun (20j) is heeltemal op die verkeerde pad, ek is baie bekommerd oor hom.
Seblief help!!!!!
LikeLike
Hi Elsje,
Ons wil jou vandag bemoedig met die woorde van ons liefdevolle Vader:
• “Ek is met jou, en niemand sal die hand aan jou slaan om jou kwaad aan te doen nie,” (Handelinge 18:10)
• “Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies!” (Mattheus 10:31)
• “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.” (Jesaje 41:10)
• ” Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees.” (Psalm 32:8)
Ons seën julle elkeen met die weete dat God Sy liefde en vrede in en oor jou uitgestort het en dat HY in-be-heer is!
LikeLike
Here, ek weet nie hoe om voor U te staan nie, hoe om te bid nie … Die pyn en smart wat in ons familie woed het so diep geword dat almal magteloos mekaar wil uitwis … O Heer, ek bid om u genade en wysheid, lei ons asb: my broer en sy vrou (en vice versa) praat nie met my ma, my en my suster; my suster ( en vice versa) is in geveg met haar seun en die se vrou … Help ons Here in hierdie tyd v beproewing, versterk ons geloof en lei ons
LikeLike
Dankie vir jou gebed. Ek glo daar is baie ander mense wat ook in hierdie tyd in slegter omstandighede as ek is daarom wil ek ook vir hulle in my gebede opdra en glo God het sy tyd, tyd om te gee, tyd om te ontvang en tyd om stil te sit en dink aan al JOU voorregte wat jy het wat ander nie het nie.
LikeLike
Elize ons bid saam met jou vir wysheid en ook God se rus en vrede in hierdie moeilike tyd.
Here ons vra dat U vir Elize sal kom styf vas hou en haar deur hierdie tyd sal dra. Dankie ook dat U altyd uitkoms gee en ander mense en dinge gebruik wat ons self nie eens aan kan dink of verstaan.
In Jesus Naam AMEN!
LikeLike
Ek het per toeval vanoggend op jou web afgekom. Die Here het my, deur my verbittere, teleurgestelde en moedelose gevoel gelei om hierdie web te vind, daarom het ek die vrymoedigheid om my versoek ook te rig. Ek bid vir ‘n vriend wat die pad byster geraak het met Akulte en wyer om sy finansiele pligte teenoor my na te kom, met die gevolg ek is besig om alles te verloor voor die Kerstyd. Ek vra gebede om hierdie situasie, wat uitgebuit is, te herstel en volgende jaar ‘n liefdevolle en gelukkige jaar te maak.
LikeLike