Wie regeer
Wie is in beheer
Wie’s die Begin en die Einde
Die Een wat is, wat was en wat komMy hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy’s die Weg en die Waarheid
Daar’s niemand, niemand soos HyKoor:
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Vertrou op Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haalElke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy’t die dood vir ewig oorwin
Hy’t opgestaan!Koor: x 1
In ‘n donker wêreld vra almal
Wie sal die volk kom lei
Dis die Ruiter op die witperd
Hy kom! Hy kom vir jou en my!Koor: x 2
Our King is Coming (Sing Halleluja)
Who’s reigning
Who’s governing
Who’s the Beginning and the End
The One who is, was and is to comeMy hart will sing
Glory is All I want to bring
He’s the Way and the Truth
There’s no one, no one like HimChorus:
Raise your hands on high (Sing Hallelujah)
Give glory to Him (Hallelujah)
Our King is coming
Praise His holy name
Raise your hands on high (Sing Hallelujah)
Trust in Him (Hallelujah)
Our King is coming
Us He’s coming to fetchEvery knee will bow
And every tongue will testify
He conquer death forever
He arose!Chorus x 1
In a dark world everyone ask
Who will lead the people
It is the rider on the White Horse
He is coming! He comes to you and me!Chorus x 2
Ek is so maal oos die lied dis die beste,dit bring my treug na alles rondom my en dat ons altyd op moet kyk na ons vader…dit gee krag.
LikeLike
Like it!!
LikeLike
ek is opsoek na Juanite du Plessis se “JESUS HOU MY VAS” en “KOM NA MY TOE” se lirieke. Te danke aan Thomas Dreyer kon ek “ONS KONING” kom s’n kry maar soek baie graag die ander twee ook. Dis so moeilik om dit op die web te kry. So Thomas of enige iemand anders, kan jy my dalk help?
LikeLike
Die song bring alles uit my uit
LikeLike
Kan iemand vir my se waar kan ek die lirieke kry van “Hy is Jesus”? Baie Dankie.
LikeLike